Modulekode | VKK 402 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module fokus op die studie van die geskiedenis, teorie en kritiese benaderings tot ontwerp. Dit behels die beskouing van hedendaagse diskoerse in ontwerp binne nasionale en internasionale kontekste. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IOW 300 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App